My naam is Perrie Roelwert ek is baie lief vir my werk as Diesel mechanic ek werk om die werk vir die eerste keer reg te maak en op die regte manier ek hou baie van om overtime te verk het al die tool om enege werk te doen Ek owerol ook enege engine cat c7 c9 c11 c15 c18 dif en ook transmmisies