Freelancer profile picture

Evelyne B.

Airbnb Supervisor

  • Hourly rate: R450 /hr
  • Experience: 27 Years

About Evelyne

Phone verified

Ek is oorspronklik vanaf Upington, groot geword langs die Oranjerivier. Na matriek Kaap toe gekom. My oudste is al 24 en my jongste het nou 23 jaar oud geword. Ek is tans in Brackenfell en is opsoek na werk is Worcester, enige tipe werk, my aanstaand is woonagtig en werksaam in Worcester, ek kan nie by hom gaan bly as ek nog nie 'n pos kry nie. Ek het veelvuldige ondervinding en is bereid om enige werk te aanvaar, ek is 'n vinnige leerder en bereid om nuwe ondervinding op te doen.

124 Profile Views
Report Evelyne

Testimonials

No testimonials to display.

People Also Viewed

Photo of Katleho gold Freelancer

Katleho M.

Data Analyst

Sunninghill

R 150 /hr

Photo of CARMENLEIGH gold Freelancer

Carmenleigh V.

Virtual Assistant

Pretoria

R 40 /hr

Photo of Daniel gold Freelancer

Daniel M.

Accountant

Stellenbosch

R 300 /hr

Photo of Stephen gold Freelancer

Stephen N.

.Net Developer

Port Edward

R 620 /hr